Interview with OMNY.FM
Robot-tegnologie word al hoe meer ingespan in knievervangings. Hoe werk dit? Sny die robot, of sny die ortopeed? Hoe kan dit akkurater wees? Is die uitkoms werklik beter? Is dit duurder vir die pasiënt? Mari Hudson het ’n operasie bygewoon, en met ‘n ortopediese chirurg oor die jongste tegniek gesels.
Listen to the full interview here: https://omny.fm/shows/gesondheid/gesondheid-2-maart-2022
Office line | +27 (0)21 554 2389
WhatsApp Number | +27 64 504 3584
Email | admin@newjoints.co.za
Website | https://www.capetownhipkneesurgeon.co.za/
Disclaimer: This blog post is intended for informational purposes only. Individuals seeking medical advice should consult with qualified healthcare professionals.